
Rapport
June 15, 2025 at 12:50 PM
In die drukkoker van die Withuis-vergadering met pres. Donald Trump is Ernie Els gebombardeer met teksboodskappe van Suid-Afrikaners: “Sê vir hom dít, sê vir hom dát, daar was nou al weer ’n moord op ’n boer...”
Lees meer hier: https://brnw.ch/21wTpGz
