Rapport
                                
                            
                            
                    
                                
                                
                                June 18, 2025 at 07:20 PM
                               
                            
                        
                            Vandeesweek in Rapport Praat Sport kyk ons na die Proteas se spogsege in die eindstryd van die Wêreld-toetskampioenskap. Ons hoor by Shukri Conrad wat dié oorwinning vir hom en sy span beteken.
Ons hoor ook by Rassie Erasmus, Springbok-afrigter, wat sy planne vir die jaar inhou en wanneer hy beoog om Boan Venter, sy nuwe loskopstut, op die grootste verhoog te toets.
LUISTER MEER OP SPOTIFY: https://brnw.ch/21wTvps