Rapport
Rapport
June 19, 2025 at 06:29 PM
Die ANC begin besef sy buitelandse beleid hou gevolge in. Die Withuis-vergadering het ook gewys wie bou en wie breek, sê John Steenhuisen, DA-leier en landbouminister, aan Tim du Plessis, Dawie Boonzaaier en Liezel de Lange. LUISTER MEER: https://brnw.ch/21wTwTf
Image from Rapport: Die ANC begin besef sy buitelandse beleid hou gevolge in. Die Withuis-...
👍 2

Comments