Namaqua West Coast Tourism
Namaqua West Coast Tourism
June 12, 2025 at 01:06 PM
Ontdek die kleurvolle tapyt van Namakwaland saam met Namakwa Toere tydens ons 5-dag blommetoer met 'n spesiale aanbod! 🌼🚌✨ 📅 Datum: Saterdag 9 Augustus – Woensdag 13 Augustus 2025 💥 Spesiale Aanbod geldig vanaf 12 – 30 Junie 2025! 💰 Pryse: 👫 Dubbelbespreking: Was R14 500 p.p. ➡️ Nou R13 500 p.p. 👤 Enkelbespreking: Was R17 400 p.p. ➡️ Nou R16 400 p.p. Ingesluit: 🌼4 nagte akkommodasie 🌼4 x ontbyt 🌼4 x aandete 🌼3 x piekniek middagete 🌼Busvervoer gedurende die toer Uitgesluit: 🌼Ontbyt & middagete die eerste dag 🌼Middagete laaste dag 🌼Drankies 🌼Fooitjies 🌼Vlugte na en van Kaapstad 🌼Hotel akkommodasie in die Kaap voor en na toer 🌼Toegangsfooi (ongeveer R250 p.p.) Besprek vandag nog! 📞027 219 1633 | 📲WhatsApp 066 385 4653 📧[email protected] 🌐 www.namakwatoere.com
Image from Namaqua West Coast Tourism: Ontdek die kleurvolle tapyt van Namakwaland saam met Namakwa Toere tyd...
❤️ 1

Comments